Die R727 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bothaville met die R76-provinsiale pad verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R59-provinsiale pad, oos gaan en aansluit by die R76, tussen Kroonstad en Viljoenskroon.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat