Die R725 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Lindley met Heilbron verbind. Dit gaan verby die plek waar die Slag van Vegkop plaasgevind het.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat