Die R724 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Petrus Steyn verbind. Dit begin 10 km noord van Bethlehem waar dit van die R76-provinsiale roete aftak en noordwes gaan tot in Petrus Steyn waar dit eindig in die R707-streeksroete.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat