Die R723 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Parys met Heilbron verbind. Die roete begin in Parys waar dit van die R59-provinsiale pad aftak, gaan suidoos en kruis die N1-nasionale pad. Dit deel dan die R82 vir 2.7 km en eindig verder in Heilbron waar dit by die R57 aansluit.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat