Erica intricata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Du Toit's Kloof en Hexrivierberge. Die plant se habitat is in 'n area wat deur Hakea-spesies bedreig word.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
intricata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika