Die R556 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R565 by Sun City, dan suidoos gaan, die R510 kruis by Tsitsing, kruis die N4-nasionale pad en eindig waar dit aansluit by die R104 by Wolhuterskop, 20 km wes van Hartbeespoort.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in Noordwes