Die R565 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat 6 km wes van Rustenburg begin waar dit afdraai vanaf die N4-nasionale pad, deur Boshoek gaan, verby Boekenhoutfontein en eindig waar dit aansluit by die R556-streeksroete by Sun City.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in Noordwes