duimnael|300px Die , Noordoos-streek, of bestaan uit die noordoostelike gedeelte van Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Hierdie streek bestaan uit ses prefekture (ken): Akita, Aomori, Fukushima, Iwate, Miyagi, en Yamagata.
Tohoku behou 'n reputasie as 'n afgeleë, skilderagtige streek met 'n harde klimaat. In die 20ste eeu, het toerisme 'n belangrike bedryfstak in die Tohoku-streek geword.
Verwysings
Kategorie:Eilande van Japan