Die R560 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R24-provinsiale pad, ongeveer 7 km noord van Magaliesburg, dan noordoos hou, verby die begin van die R563 wat hier afdraai, dan medebeskryf word met die R512 tot waar dit aansluit en eindig met die R104-provinsiale pad, 5 km wes van Hartbeespoort.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in Noordwes