Die R389 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Noupoort met Philipstown verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N9-nasionale pad en weswaarts hou. Die roete het dan 'n verspringende kruising met die N1-nasionale pad, net noord van Hanover en gaan noordoos waar dit dan in Philipstown eindig waar dit in die R48 indraai.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap