Die R309 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Postmasburg met die N8 tussen Groblershoop en Griekwastad verbind, ongeveer 47 kilometer vanaf Griekwastad. Dit sluit in Postmasburg by die R325 aan.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap