Die R384 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Carnarvon met Britstown verbind via Vosburg. Die roete begin in Carnarvon in 'n noordoostelike rigting, gaan deur Kareebospoort, dan Volstruispoort en bereik dan Vosburg waar dit die R403 kruis. Hiervandaan gaan dit ooswaarts tot in Britstown.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap