Die R408 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat Engcobo met Qoramond verbind via die N2-nasionale pad in Dutywa.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap