Die R385 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N14-nasionale pad by Olifantshoek met die R370-streeksroete by Douglas verbind. Die roete begin by Douglas, gaan noord en kruis die N8-nasionale pad in Campbell, hou steeds noord en gaan deur Papkuil en verby Lime Acres, gaan verby die R31-provinsiale pad, swaai wes deur Owendale en deur Postmasburg waar dit die R325 kruis en eindelik 6 km suid van Olifantshoek, by die N14 aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap