Die R401 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat by die R61-provinsiale pad digby Spitskopvlei begin. Vanaf die R61 hou die roete noordoos, kruis die N10-nasionale pad, gaan deur die gemeenskap by Conway, gaan noord van die Grassridgedam verby, deur Hofmeyr en kruis die R390 en R391 in die dorp en eindig in die R61, 18 km wes van Tarkastad.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Departement van Vervoer
Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap