Die R351 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap wat die R67 naby Seymour met die R61-provinsiale pad naby Cofimvaba verbind.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Departement van Vervoer
Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap