Die R394 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R61 by Magusheni met die N2-nasionale pad by Brooksnek via Fort Donald verbind. Die roete is ongeveer 28 kilometer lank.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap