Die R397 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Burgersdorp met Molteno en Sterkstroom verbind en in die N6-nasionale pad eindig. Die Boesmanshoekpas is 'n bergpas tussen laasgenoemde dorpe op hierdie roete.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap