Die R392 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R396, net buite Queenstown, met Lady Grey verbind via Dordrecht. Dit word medebeskryf met die R58 net na Lady Grey, draai af en ontmoet die R726 by Sterkspruit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Departement van Vervoer
Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap