duimnael|220px|links|Die R390 tussen Venterstad en Steynsburg. Die R390 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Cradock in die Oos-Kaap met Bethulie in die verresuide van die Vrystaat verbind. Dit word medebeskryf met die R56-provinsiale pad vir 10 kilometers suidwes van Steynsburg.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Departement van Vervoer
Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap