Die R346 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N6-nasionale pad by Stutterheim met die R72 naby Kidd's Beach verbind. Die roete begin waar dit van die N6 aftak by Stutterheim en suid gaan. Dit gaan deur Braunschweig en deel die R63 in King William's Town waar die N2-nasionale pad gekruis word. Dit gaan dan deur Zwelitsha en eindig waar dit by die R72 tussen Oos-London en Kidd's Beach aansluit.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap