Churchil Naudé is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymer en digter van Mitchells Plain wat skerp sosiale kommentaar lewer in Kaapse Afrikaans. Hy het twee albums en een digbundel vrygestel.

Diskografie Kroeskop vol geraas (2015) Kroesifaaid (2018)

Publikasies Drol innie drinkwater (2020)

Verwysings

Kategorie:Kletsrymers Kategorie:Suid-Afrikaanse digters