Die Baviaanskloof kranskopieva (Bulbine cremnophila) is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaapse en kom in die Baviaanskloofberge voor. Die plant groei in skeure in die kranse in die skadu's en is seldsaam. Die blare en blomme hang. Die blomme is geel.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online PZAfrica
cremnophila Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika