duimnael|regs

Pietro Fittipaldi da Cruz (gebore 25 Junie 1996) is 'n Brasiliaans-Amerikaanse renjaer, die kleinseun van die tweemalige Formule Een wêreldkampioen Emerson Fittipaldi en broer van renjaer Enzo Fittipaldi. Hy het sy Formule Een debuut vir die Haas F1-span gemaak by die 2020 Sakhir Grand Prix, toe hy die beseerde Romain Grosjean vervang het.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Amerikaanse renjaers Kategorie:Brasiliaanse renjaers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense