Olifantsfontein is 'n klein industriële gebied in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Olifantsfontein huisves meestal industriële ondernemings, soos aanlegte vir gevriesde hoenderporsies (Goldie), verwerkte melkprodukte (Clover), vuurvaste kleistene (Corobrik), keramiek muur- en vloerteëls (Johnson Tiles en Tile Africa) en plastiekpype (Flo-Tek Pipes and Irrigation).
Sien ook Midrand Clayville
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng