Die Galerella is deel van die muishondfamilie (Herpestidae) en is inheems aan Afrika. Daar is vier of vyf spesies in hierdie genus, met meer as 30 subspesies.
Vier van die spesies is lank reeds gevestig: Beeld Naam Verspreidingframeless Kaokolandse swartkwasmuishond G. flavescens Angola en Namibië frameless Somaliese swartkwasmuishond G. ochracea Somalië frameless Kleingrysmuishond G. pulverulenta Suid-Afrika, Lesotho en die suide van Namibiëframeless Swartkwasmuishond Galerella sanguinea sub-Sahara Afrikaframeless Swartmuishond G. nigrata Angola en Namibië 'n Onlangse toevoeging is die swartmuishond G. nigrata, wat nou deur baie wetenskaplikes as 'n aparte spesie beskou word na genetiese ontleding. Dit is voorheen beskou as 'n variant van Galerella sanguinea.
Verwysings
Kategorie:Muishonde