Clayville is 'n voorstad in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Clayville bestaan uit 'n groot aantal genommerde uitbreidings (meer as 25 in 2011), wat inwoners van middelinkomste in moderne huise huisves.

Sien ook Midrand Olifantsfontein

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng