Die Branddraai-aalwyn (Aloe branddraaiensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Dit word gevind in 'n beperkte area vanaf Ohrigstad tot in die Olifantsriviervallei. Die aalwyn is is die eerste keer opgemerk by Branddraai in Mpumalanga. Die plant is stamloos en word slegs 30cm groot. Die blomme is dieprooi en die plant blom in Junie en Julie.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Llife Calflora Plants of the World Online

branddraaiensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika