Die Laeveldaalwyn (Aloe barbertoniae) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Laeveld in Limpopo en Mpumalanga tussen Tzaneen en Barberton. Die plant was eers saam met Aloe greatheadii geklassifiseer maar word sedert 2014 as 'n unieke spesie beskou.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist BIOONE

barbertoniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika