duimnael|Die goue bak van Hasanlu

Die goue bak van Hasanlu (Persies: جام طلای حسنلو) is 'n historiese voorwerp wat van goud gemaak is. Dit is in 1957 deur Robert H. Dyson ontdek toe hy die terrein van Teppeh Hasanlu, naby die stad Naghadeh, noordwes van Iran, opgegrawe het. Die bak word geskat op ongeveer 3 200 jaar of ouer.

Verwysings

Verdere leeswerk

Kategorie:Geskiedenis van Iran