160px|duimnael|Generaal Louis Botha Suid-Afrika is tydens die periode 31 Mei 1910 tot 3 September 1919 deur twee opeenvolgende kabinette van Louis Botha regeer.

Oud-generaal Louis Botha (1862-1919) en premier van die kolonie Transvaal is in Mei 1910 deur die Britse kroon benoem as die eerste premier van die Unie van Suid-Afrika. Botha was gewild onder Afrikaners sowel as Engelssprekende blankes en word deur die Britte as 'n bindende faktor beskou. Op 15 September 1910 word die eerste parlementsverkiesing vir die Unie gehou. Dié verkiesings geword gemaklik gewen deur Botha se party "Het Volk", gesteun deur kleiner Afrikanerpartye en verloor deur die Engelsgedomineerde Unionisteparty van Leander Starr Jameson. Kort na die verkiesing smelt "Het Volk" en ander Afrikanerpartye saam om die Suid-Afrikaanse Party te vorm, waarby ook vele Engelssprekendes aansluit.

In 1915 word die parlementsverkiesing weer deur Botha se party gewen, maar daar ontstaan nou 'n kragtiger opposisie van Afrikanernasionaliste (Nasionale Party). Hulle kritiseer veral Botha se pro-Britse beleid omdat die Unie van Suid-Afrika in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog die Verenigde Koninkryk se kant gekies het in die stryd teen die Duitsers.

Genl. Botha se kabinette I en II (1910-1919) Minister Naam Foto Party Tydperk Eerste Minister Genl. Louis Botha 50px|Louis Botha SAP 1910 - 1919 Minister van Binnelandse Sake Genl. Jan SmutsAbraham FischerGenl. Jan SmutsHendrik Schalk TheronThomas Watt 50px|Sir Thomas Watt SAP 1910 - 19121912 - 19131913 - 191519151916 - 1919 Minister van Finansies Henry Charles HullGenl. Jan SmutsDavid Pieter de Villiers GraaffHenry BurtonThomas Orr 50px|D.P. de Villiers Graaff SAP 1910 - 19121912 - 19151915 - 19161916 - 19171917 - 1919 Minister van Handel en Nywerheid Frederick Robert MooreGeorge Leuchars SAP 1910 - 19111911 - 1912 Minister van Justisie Genl. J.B.M. HertzogJacobus Wilhelmus SauerNicolaas Jacobus de Wet 50px|Gen. J.B.M. Botha SAP 1910 - 191219131913 - 1919 Minister van Lande Abraham FischerH.S. TheronKol. Hendrik Mentz SAP 1910 - 19131913 - 19161916 - 1919 Minister van Landbou Generaal Louis BothaJacobus Wilhelmus SauerGenl. Louis BothaHercules Christiaan van Heerden 50px|Genl. L. Botha SAP 1910 - 191219121912 - 19131913 - 1919 Minister van Mynbou Generaal Jan SmutsFrançois Stephanus Malan 50px|Genl. Jan Smuts SAP 1910 - 19121912 Minister van Naturellesake Henry BurtonGenl. J.B.M. HertzogJacobus Wilhelmus Sauer Genl. Louis Botha 50px|Genl. J.B.M. Botha SAP 1910 - 191219121912 - 19131913 - 1919 Minister van Onderwys François Stephanus MalanPatrick Duncan SAP 1910 - 1919 Minister van Openbare Werke David Pieter de Villiers GraaffThomas Watt 50px|D.P. de Villiers Graaff SAP 1910 - 19121912 - 1919 Minister sonder Portefeulje Charles O'Grady GubbinsDavid Pieter de Villiers GraaffJacobus Arnoldus Graaff 50px|D.P. de Villiers Graaff SAP 1910 - 191119121913 - 1919 Minister van Poswese David Pieter de Villiers GraaffGeorge LeucharsThomas WattJ.H.M. Beck 50px|Sir Thomas Watt SAP 1910 - 191219121912 - 19151916 - 1919 Minister van Spoorweë en Hawens Jacobus Wilhelmus SauerHenry Burton 50px|Jacobus Wilhelmus Sauer SAP 1910 - 19121912 - 1919 Minister van Verdediging Genl. Jan Smuts 50px|Gen. Jan Smuts SAP 1910 - 1919 duimnael|links|950px|Agter: J.B.M. Hertzog, Henry Burton, F.R. Moor, C. O'Grady Gubbins, Jan Smuts, H.C. Hull, F.S. Malan, David Graaff Voor: J.W. Sauer, Louis Botha, Abraham Fischer

Sien ook

Jan Smuts Suid-Afrikaanse Party Verenigde Party

Kategorie:Kabinette van Suid-Afrika