Die slangkopaalwyn (Aloe pruinosa) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit voorkom in klein gebied rondom Pietermaritzburg. Dit staan ook bekend as die kleinaalwyn.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

pruinosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika