Aloe pratensis is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in die Oos-kaap, Wes-Kaap en Lesotho. In Engels staan die aalwyn as die Meadow Aloe bekend.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Operation Wildflower Plants of the World Online
pratensis Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika