Die Boekaalwyn (Aloe suprafoliata) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Eswatini en Mosambiek. Dit is veral volop in die Lebomboberge.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
suprafoliata Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika