Whonamedit? is ’n Engelse woordeboek van mediese terme wat na mense genoem is en van wie met die identifikasie van die terme verbind word. Hoewel dit ’n woordeboek is, bevat dit heelwat uitgebreide artikels en bibliografieë.

Die woordeboek se webtuiste is in Noorweë en word onderhou deur die mediese historikus Ole Daniel Enersen.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Woordeboeke