Die Penge-aalwyn (Aloe hardyi) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Olifiantsriviervallei tussen die J.G. Strijdomtonnel en Penge in die Limpopoprovinsie. Die plant blom in Julie.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online
hardyi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika