Die Graskop kransaalwyn (Aloe nubigena) is 'n seldsame aalwyn wat endemies aan Mpumalanga is waar dit op die Drakensbergeskarp tussen Mariepskop en Graskop voorkom. Die plant is klein en een van twintig grasaalwyn spesies wat in Suid-Afrika voorkom.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online
Kategorie:Aalwyne Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika