Die Aloe simii is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom van Sabie, suidwaarts tot by Witrivier en rondom Nelspruit. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Stop-over Plants of the World Online
simii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika