Die Mount Anderson-grasaalwyn (Aloe andersonii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies is aan Mpumalanga waar dit slegs op Mount Anderson naby Lydenburg voorkom. Dit groei slegs op kranse en is eers in 2014 geklassifiseer. Die aalwyn blom in die lente en word as seldsaam beskou.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online

andersonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika