Aloe barbara-jeppeae is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom aan die voetheuwels van die Steenkampsberge en verder noord tot by Sekoekoenieland voor. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie. Die habitat van die plant word bedreig deur mynbou.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
barbara-jeppeae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika