Die wateraalwyn (Aloe micracantha) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap waar dit op die kusberge van Uniondale tot by Port Elizabeth asook die Kaprivierberge naby Grahamstad voorkom. Dit is deel van die fynbos-bioom. Die aalwyn word tot 50 cm hoog en blom van Januarie tot Maart.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online

Eksterne skakels

micracantha Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika