Aloe albida is 'n dwergaalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mpumalanga en Eswatini. Die aalwyn word gevind in die berge rondom Barberton tot by Malolotja in Eswatini. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.

Die plant blom vanaf Maart tot April en het klein, wit blommetjies.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronne SANBI Redlist PlantZAfrica Plants of the World Online

albida Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika