Die artikel handel oor die sytak van die Buffelsrivier in KwaZulu-Natal, vir ander gebruike, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvangsgebied van die Tugelarivier.
Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke