Die artikel handel oor die sytak van die Umgenirivier in KwaZulu-Natal, vir ander riviere, sien Doringspruit.

Die Doringspruit is 'n rivier wat sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit ledig in die Albert Fallsdam en is in die opvangsgebied van die Umgenirivier.

Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal