Fernand Joseph Désiré Contandin (8 Mei 1903 – 26 Februarie 1971), beter bekend as Fernandel, was 'n Franse akteur en sanger. Hy is gebore in Marseille, Frankryk, seun van Désirée Bedouin en Denis Contandin, wat oorspronklik van Perosa Argentina, 'n Oksitaanse dorp geleë in die provinsie van Turyn, Italië. Hy was 'n komediester wat die eerste keer in Franse vaudeville, operettes, en music-hall revues gewild geraak het.
Sy verhoognaam kom van sy huwelik met Henriette Manse, suster van sy beste vriend en gereelde film medewerker Jean Manse. Hy was so geheg aan sy vrou dat sy skoonmoeder hom Fernand d'elle ("Haar Fernand") genoem het.
Verwysings
Eksterne skakels
Fernandel sing 'Les gens riaient' Fernandel by Diggi
Kategorie:Franse akteurs