Die artikel handel oor die sytak van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, vir ander spruite, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n rivier wat noordwaarts in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regter-sytak van die Tugelarivier, met sy monding by Colenso.
Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke