Khumba is 'n rekenaar geanimeerde familie-film van 2013 wat deur Anthony Silverston geregisseer is. Dit is die tweede film deur Triggerfish Animation Studios.
Rolverdeling Jake T. Austin as Khumba die Sebra (gebaseer op die karakter Marty die Sebra) Steve Buscemi as Skalk die Wildehond Loretta Devine as Mama V die Wildebeest Laurence Fishburne as Seko die Zebra Richard E. Grant as Bradley die Volstruis AnnaSophia Robb as Tombi die Zebra Catherine Tate as Nora die merinoskaap Liam Neeson as Phango die Luiperd Anika Noni Rose as Lungisa die Zebra Ben Vereen as Mkhulu die Sebra Charlie Adler as Dassie leier. Dee Bradley Baker as Meerkat Vader Jeff Bennett as Haas Jennifer Cody as Fifi die Sebra Greg Ellis as Thabo die Sebra Roger L. Jackson as die Black Eagle Juanita Jennings as Zuki die Sebra Sindiwe Magona as Gemsbok Healer Alexander Polinsky as Nigel die Sebra Joey Richter as Themba die Sebra Sam Riegel as Jock die Sebra
Vrystelling Die film is vrygestel in teaters in Suid-Afrika op 25 Oktober 2013 en was vrygestel op DVD op 11 Februarie 2014. Die film het ook verskyn by die TIFF op 8 September 2013.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente