Die M166 is 'n reeks inlynviersilinderenjins wat van 1997 tot 2005 deur Mercedes-Benz vervaardig is, voordat dit vanaf 2004 deur die M266-enjin opgevolg is.
Ontwerp Die M166 is dwarsgemonteer en beskik oor 2 kleppe per silinder met veelpunt-brandstofinspuiting. Die enjin word gebruik in die W168 A klas-modelle wat die toebroodjie-konsep benut, waar die enjin teen 'n hoek van 59° net agter die vooras gemonteer word. Dit sorg vir beter massaverspreiding en beter veiligheid, want in geval van 'n kop-aan-kop botsing skuif die enjin onder die vloerpan in, in plaas van in die kajuit in.
Modelle Enjin Verplasing Krag Wringkrag Jare M166 E14 @5000 opm 130 Nm @3750 opm 1997–2004 M166 E16 R 140 Nm @2500 opm 1997–2005 M166 E16 @5250 opm 150 Nm @4000 opm M166 E19 @5500 opm 180 Nm @4000 opm 1999–2005 M166 E21 @5500 opm 205 Nm @4000 opm 2002–2004
M166 E14
1997–2004 W168 A140
M166 E16
2001–2005 W639 Vito 1.6 1997–2004 W168 A160
M166 E19
1999–2004 W168 A190 2001–2005 W639 Vito 1.9 2001–2005 W414 Vaneo 1.9
M166 E21
2002–2004 W168 A210
Verwysings
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins