Die Barberton-aalwyn (Aloe thorncroftii) is 'n aalwyn wat endemies is aan Mpumalanga waar dit suid van Barberton voorkom. Die aalwyn is seldsaam en daar word geskat dat die populasie uit 1 500 tot 3 000 individuele plante bestaan.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
thorncroftii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika