Die Polokwane-wildreservaat is 'n beskermde natuurgebied digby Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Wildlewe

Wildspesies in die natuurreservaat sluit renosters, kameelperde en baie boksoorte in. Daar kom 21 soogdierspesies voor.

Sien ook Beskermde gebiede van Suid-Afrika

Kategorie:Natuurreservate in Limpopo